Wie is
die Voortrekkers?

Die Voortrekkers is ’n kultuurbeweging wat ons lede, in besonder die jeug, toerus om as moderne Afrikaners, positiewe Burgers en konsekwente Christene hulle roeping deur diensbaarheid uit te leef.

Die Voortrekkers is ’n kultuurbeweging wat ons lede, in besonder die jeug, toerus om as moderne Afrikaners, positiewe Burgers en konsekwente Christene hulle roeping deur diensbaarheid uit te leef.

Waar anders sal kinders vandag die kans kry om knope te maak, vuil te word, berge te verower, staproetes te verken, in branders te roei, deur riviere te swem, in skuilings te slaap wat hulle self gebou het, rigting met sterre te vind of sommer net laataand om ’n kampvuur te kuier?

 

Skakels

Die Voortrekkers App

Hierdie App is nie net ’n hulpmiddel vir Offisiere nie, maar vir elke persoon wat betrokke is by Die Voortrekkers (Ouers, PD’s, Verkenners, Staatmakers, Heemrade, Vriende en Offisiere).

 

Die App is soos ’n Leatherman in jou sak: Dit bevat al die inligting wat jy nodig het om ’n volbloed Voortrekker te wees. Daar is  inligting oor Kommando’s, Hoe Om’s, Speletjies, Resepte, Touwerk, Seremonies en ook die woorde van lekker saamsingliedere – alles in die palm van jou hand.

 

Loading blog posts...
afAfrikaans